Die Kruin Voortrekker Kommando 31 Mei 2014 Groepspele

Parktown Girls High 25 – 27 March 2014
August 1, 2014

Project Summit het die afgelope naweek met Die Kruin Voortrekker Kommando se GGA Groepspele graad 4 aangebied. Hierdie spesialisasie behels die leerling om nie net deel te neem aan spele in groep verband nie, maar ook aan te bied aan die groep. Dit gee die leerling ‘n geleentheid om te leer om voor mense te praat en sodoende selfbeeld op te bou. Die span het ook ‘n pluimpie gekry by Noordpos Kommando se Meerkatte span: “My Meerkatte het groepspele baie geniet. Die 2 aanbieders het hulle goed van hul taak gekwyt” Antoinette Cassell Noordpos Meerkatte

Project Summit presented Group games, grade 4, at the Die Kruin Voortrekker Kommando. This badge has an aim to teach the learners to play well in groups, but also to present games to the groups. This enables the learners to speak with confidence in front of other people but also grow in their self-confidence. The facilitators received a feather in the cap by the Meerkat team from Noordpos Kommando: “My Meerkatte het groepspele baie geniet. Die 2 aanbieders het hulle goed van hul taak gekwyt” Antoinette Cassell Noordpos Meerkatte

Well done Philip and Heinrich for a job well done!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *